Vusi Mahlasela Saterdag in Sudwala Grotte

LIVEveld en Music Experience bring die legendariese Vusi Mahlasela na die Laeveld se asemrowende Sudwala Grotte hierdie Saterdag op Valentynsdag.
Werner Botha en Adriaan van As gesels met die Middag Game Drive.
Luister: