Vier mense sterf in botsing op N4 naby Malalane

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Vier mense sterf in botsing op N4 naby Malalane

Vier mense is vanoggend dood in ‘n ongeluk op die N4-tolpad naby Malalane.
Volgens die Mpumalanga Departement van Gemeenskapsveiligheid het die botsing om ongeveer 11:00 plaasgevind toe ‘n sedan en ‘n konstruksievoertuig gebots het.
Twee passasiers sowel as beide bestuurders is oorlede.
Een persoon is kritiek beseer.
Die woordvoerder van die departement, Moeti Mmusi:

Foto: Verskaf