Vier jou erfenis met Sinani se ‘The River

Sinani bied op Erfenisdag 'n oorspronklike produksie, "The River" aan by Church Unlimited.

Hannah Mohajer, die direkteur van Sinani Arts Academy, en Phil Olckers , die kommunikasiebestuurder, vertel meer oor hierdie nie-winsgewende organisasie se werk met kwesbare kinders in die gemeenskap.

Luister hier: