100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Vier en bederf jou huiswerker in November

Written by on October 14, 2024

Jy is genooi om jou huiswerker by die Shining Stars-geleentheid op 16 November te vier en te bederf.

Dolly Mbuyane sê sy het uit haar eie ervaring besef vroue moet hul waardering vir hul huiswerkers wys, omdat hulle amper nie sonder hulle klaar kan kom nie.

Luister weer:

Om te registreer om deel te wees van dié viering, stuur ‘n WhatsApp na 079-950-1565.

Sien ook: Janie Bay se styl verander voortdurend


×