Topmatriek: Niandi Coetzee tops in provinsie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Niandi Coetzee

Niandi Coetzee se ma het nog geterg dat sy Vrydag na die funksie vir topmatrikulante in Mpumalanga genooi word vir haar mooi handskrif.

Min het die gesin vermoed die 2023 hoofdogter van Hoërskool Nelspruit sou as die toppresteerder in die hele provinsie aangekondig word.

Niandi se raad vir vanjaar se matrieks is: Let op in die klas.

Sy gesels met Charles en Joanne.

Luister weer:

Sien ook: NHS vir 2023 die topskool in Mpumalanga