100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Toerisme die toekoms, sê DA oor benarde ekonomiese situasie

Written by on April 7, 2025

Die provinsiale regering gaan toerisme-bedrywighede onder die staat se beheer vir die private sektor moet gee om die ekonomie te groei, sê Trudie Grove Morgan van die DA na die party die “ware stand van die ekonomie” in ‘n verslag uitgelig het.

Luister: