Registreer as stamselskenker

Robin en Jolandie Lewis van Numinous Expeditions is tydelik terug van hul reis deur Suider Afrika om in die Laeveld ‘n stemselskenker-veldtog te loods. Hulle mik vir 300 mense. Luister weer: Kontak Lewis by [email protected] of via WhatsApp op 083-414-1191.
Interkontinentale reis gaan stamselskenkers werf

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.