Jong gimnaste droom groot voor SA’s

Twintig van Nelspruit Gimnastiek Akademie (NGA) se gimnaste is op pad om in Oktober aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe te gaan deelneem. Amoré Gerber (vlak 8) en Jasmin Muller, Isabel Prinsloo en Iané Swart (almal vlak 7) het met Gerhardt gesels oor hul liefde vir dié sport. Luister weer hier daarna. Jasmin was twee jaar gelede […]

Verward oor die nuwe rugbyreëls? Oubaas Coetzer verduidelik hoe dit werk

Nuwe rugbyreëls sal vir die volgende 12 maande wêreldwyd getoets word, en die Springbokke sal vanaand vir die eerste keer in hul kragmeting teen Argentinië in die Rugby-kampioenskap daarvolgens geblaas word. Oubaas Coetzer, hoof van rugbyskeidsregters in Mpumalanga, het vir Gerhardt verduidelik wat dit behels.

Lloyd Harris se ma deel haar raad vir sport ouers

Suid-Afrika se top-man-tennisspeler, Lloyd Harris, het in die vroeë oggendure van Vrydag die grootste oorwinning van sy loopbaan tot dusver behaal, toe hy by die ATP Citi Open die legendariese Rafael Nadal verslaan het. Sy ma, Cecelia Harris, het haar raad aan Laeveldse ouers wie se kinders sportdrome koester, met Radio Laeveld 100.5FM gedeel. Die […]