SPAR Proteas inspireer jonges in Mbombela

Die SPAR Proteas het gister ‘n suksesvolle netbalkliniek in Mbombela gehou, waar die spelers uitgereik het na jong netbalspelers in die streek. Meer as 200 jong leerders van skole in die groter Mbombela-gebied het die kliniek bygewoon en was verheug om hul helde te ontmoet, wat onlangs teruggekeer het van ‘n toer deur Nieu-Seeland en […]

Sabie Xperience wink vir avontuurlustige bergfietsryers

Die jaarlikse Sabie Xperience vind vanjaar weer later as gewoonlik, volgende maand, plaas. Dit is die 17de aflewering van dié drie dag lange bergfietswedren wat gewoonlik vroeër die jaar is, maar sedert 2020 weens Covid uitgestel moes word. Dit sal van 4 tot 6 November by Floreat Riverside Retreat aangebied word. Die organiseerder, Denzil Lawrie, […]