INpowered: Reëls gee jou beter kans in misdaadsituasie

Mense doen dikwels simpel dinge wat hul risikoprofiel verhoog, want hulle weet nie van beter nie. Mark Grobbelaar, die stigter en uitvoerende beampte van INpowered, sê ‘n paar eenvoudige reëls kan jou en jou naastes se blootstelling aan geweldadige misdadigers verlaag. Hy kuier in die ateljee saam met Lauren Barnard saam met wie hy INpowered […]
Selfverdediging: ‘Misdaad kan jou ook tref’

Pront en plaaslik: Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Sê jou sê oor die voorgestelde wysigingswet op wapens

Luister meer op 100.5FM.