Bietjie-Bos bring ‘n bietjie broodnodige lafenis

Reënweer en Covid-19 kon nie keer dat die afgelope Bietjie-Bietjie-Bos ‘n sukses was nie. Innibos se bemarkingshoof, Sandra Jacobs, sê hulle is baie tevrede met die opkoms, en dankbaar vir al die ondersteuning. Die Kersloffees is Sondag na Communio-kerk geskuif weens die reënerigheid en nat veld. Die beperking van 2 000 mense per aand is […]

Innibos maak bietjie-bietjie ‘n terugkeer

Na twee jaar van geen Innibos Kunstefees nie, word daar van 1 tot 5 Desember Bietjie-Bietjie-Bos gehou. Kaartjieverkope open Woensdag. Ongelukkig moet bywoningsgetalle op die feesterrein tans beperk word tot 2 000 mense. Om voorsiening te maak vir die kunstenaars en mense wat op die terrein werk, kan slegs 1 800 kaartjies beskikbaar gemaak word […]

Besluit oor Innibos uitgestel

Innibos gaan dalk nie meer aan die einde van Junie kan plaasvind nie. Die fees, wat vroeër vanjaar weereens die Fiësta-toekenning as beste kunstefees in die land gewen het, sou vanaf 24 tot 27 Junie plaasgevind het. Sandra Jacobs, bemarkingsbestuurder van Innibos, sê “die span gaan voort met die feesbeplanning en dat, as dit nie […]