Plaaslike rugbyspanne kraai koning in grootskole-liga

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Afwagting bou voor Pumas t. Griekwas in Mbombela

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Historiese halfeindronde wink vir die Pumas

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Pumas in katgeveg in Bloemfontein vanaand

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Kaartjies vir All Black-toets in Mbombela Woensdag beskikbaar

Pryse wissel van R150 tot R1 500.
Mpumalanga beloof egte Laeveld-ervaring vir All Black toets

SARU het formeel bevestig dat Mbombela-stadion die gasheer sal wees vir die Springbokke se toets teen die All Blacks op 6 Augustus.
#DateaPuma: Valentynsdag vanjaar besonder spesiaal vir ses gelukkige jong vroue

Die Pumas hou Vrydag ‘n groot Valentynsbal, en jy kan die geleentheid kry om saam met een van die ses spelers die gala by te woon. Hulle verkies oor die algemeen honde, sonder hul ma’s en broers uit vir hul ondersteuning, en sal ‘n rustige afspraak verkies waar jy iemand kan leer ken. Leer ken […]
Pumas opgewonde om toeskouers terug te verwelkom

Groot opgewondenheid heers dat rugby-aanhangers vanaand weer Mbombela-stadion mag betree, wanneer die Pumas hul Curriebeker-seisoen teen die Vodacom Bulls afskop by Mbombela-stadion. Afrigter, Jimmy Stonehouse, sê hul mikpunt is om vanjaar die halfeindrondte van die reeks te haal, iets wat hulle verlede siesoen met ‘n punt gemis het. Dit is net ‘n week voor die […]
Mbombela hoopvol dat vol stadions toegelaat word teen All Black-toets

Die bestuur van Mbombela-stadion is opgewonde dat hulle op 13 Augustus 2022 ‘n All Black toets teen die Springbokke sal aanbied. Roelf Kotze beskryf dit as ‘n absolute hoogtepunt vir die stad en stadion. Studies wat voorheen elders gedoen is, het die ekonomiese inspuiting op nagenoeg R100 miljoen beraam. “In rugbyterme kan ‘n mens nie […]
Pumas kondig nuwe titelborg vir 2022 aan

Phumzile Maqondwana is gisteraand by die Mpumalanga Rugbyunie se toekenningsaand aangewys as die Pumas Curriebeker-speler van die jaar. Hy is ook as voorspeler van die jaar bekroon by die geleentheid by Mbombela-stadion. Die spelers se Speler van die Jaar is Pieter Janse van Vuren. Maqondwana sê dit is vir hom ‘n baie groot eer – […]