renosterstroper
Page: 2
Sakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Die witrenoster-kalfie wat gered is nadat hy wees gelaat is as gevolg van ‘n onlangse stropingsvoorval, is intussen dood. Care for Wild Africa het onverpoosd gewerk om hom te probeer red nadat veldwagters van SANParke hom in die Manyeleti-natuurreservaat gekry het. Hy was bloot net te swak, vertel Petronel Nieuwoudt, stigter en eienaar van Care […]