Hofuitspraak oor permitte as oorwinning vir renosterbewaring verwelkom

renosterstropery

Die hooggeregshof in Kimberley het die Noord-Kaapse regering se aansoek om appèl rondom uitvoerpermitte vir eties geoeste renosterhorings van die hand gewys. Wicus Diedericks wat hom oor die saak tot die hof gewend het, verduidelik hoe dit die handel in renosterhorings uit misdaadsindikate se hande neem en bewaarders in staat stel om renosters se getalle […]

Voortvlugtende vas vir stropery

‘n Vermeende renosterstroper is Vrydag aangekeer by die hof, na hy sy borgvoorwaardes verbreek het. Die Valke het Rogerio Domingos Moiane gearresteer tydens sy hofverskyning vir die besit van renosterhoring in Delmas. Volgens kapt. Dineo Sekgotodi is Moiane aanvanklik in Maart 2016 in Kaapmuiden vasgetrek in besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen, ammunisie en knaldemper. Nadat […]