Ramaphosa besoek Nkomazi te midde van oorstromings
Nog weerwaarskuwings is uitgereik vir Limpopo en Mpumalanga te midde van voortgesette oorstromings. President Cyril Ramaphosa het Nkomazi-munisipaliteit gister besoek om die omvang van die skade wat deur die oorstromings veroorsaak is en die regering se reaksie daarop te bepaal. In Mpumalanga staan die dodetal op 20. In Limpopo is dit 18 met soektogte wat […]
Mpumalanga nou ‘n rampgebied na storms

Luister meer op 100.5FM.
Die Laeveld is in vir nóg ‘n nat week

Luister meer op 100.5FM.