Pumas opgewonde om toeskouers terug te verwelkom

Groot opgewondenheid heers dat rugby-aanhangers vanaand weer Mbombela-stadion mag betree, wanneer die Pumas hul Curriebeker-seisoen teen die Vodacom Bulls afskop by Mbombela-stadion. Afrigter, Jimmy Stonehouse, sê hul mikpunt is om vanjaar die halfeindrondte van die reeks te haal, iets wat hulle verlede siesoen met ‘n punt gemis het. Dit is net ‘n week voor die […]

Pumas kondig nuwe titelborg vir 2022 aan

Phumzile Maqondwana is gisteraand by die Mpumalanga Rugbyunie se toekenningsaand aangewys as die Pumas Curriebeker-speler van die jaar. Hy is ook as voorspeler van die jaar bekroon by die geleentheid by Mbombela-stadion. Die spelers se Speler van die Jaar is Pieter Janse van Vuren. Maqondwana sê dit is vir hom ‘n baie groot eer – […]

Stem ‘n Puma-speler in die Kampioene-span in

Die publiek is genooi om te stem vir hul gunsteling rugbyspelers om ingesluit te word in die span vir die eerste Carling Kampioene-wedstryd. Die Carling Kampioene-span wat op 6 November op Loftus teen Kenia uitdraf sal heeltemal deur die publiek gekies word. Jy kan vir enige speler van die sewe Curriebeker-spanne stem. Die inisiatief is […]

Fondsinsameling vir Laeveld-gesinne wat sukkel

Die Laeveld-gemeenskap het weereens hande gevat om mekaar te help. Dinsdagaand is gesinne wat swaarkry die fokus van ‘n fondsinsameling. Dit word by Urban House gehou en plaaslike kunstenaars Anne-Marie, Zané en Lonita tree op. Pumas-afrigter, Jimmy Stonehouse, is die seremoniemeester. Organiseerder, Madelein van Eeden, sê die fokus is om gesinne te help wat weens […]