Luilekker Sondag: Mathew Gold

Die plaaslike musikant, Mathew Gold, was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag. Luister weer hier:
Luilekker Sondag: Ruben Roos

Die plaaslike musikant Ruben Roos was gister Anne se gas in die ateljee tydens Luilekker Sondag. Luister weer hier: