Inisiatief geloods om digitale vaardigheidsgaping aan te spreek

Datacomb het gister sy hernude vennootskap met Penreach bekendgestel om die MTN digitale vaardighede vir digitale werkgeleenthede-program uit te rol. Die projekbestuurder, Richard Moyo, vertel meer oor hierdie vlagskip-inisiatief wat werklose jongmense teiken wat reeds ‘n IT-kwalifikasie het, maar gespesialiseerde opleiding en werkplekgereedheid benodig om die arbeidsmark te betree. Luister:
Skenk speelgoed vir Penreach se 100 biblioteke

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Penreach vier geletterdheid in September

Pront en plaaslik: Bly ingeskakel op 100.5FM.
KYK: Penreach bied Playday aan in Mbombela

In Mei word Playday wêreldwyd gevier.
Penreach bereik Mandela-maand doelwit

Penreach kon in Julie vir Mandela-maand genoeg boeke insamel om 67 nuwe leeskampe op die been te bring. Hierdie kampe bied kinders ‘n leersame naskoolsentrum in hul buurte. Om een te stig verg ten minste 67 boeke. Dié amper 5 000 boeke is met behulp van plaaslike ondersteuners sowel as nasionale maatskappye ingesamel. Susanna Oosthuizen, […]
Penreach open Makerspace-sentrum

Luister meer op 100.5FM.
Luister weer: Roger Cameron keer terug na Penryn

Luister meer op jou radio.