Red jou groente wat verwelk

Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red? Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, het Saterdagoggend vir Charles raad gegee. Luister weer:
Raad met vrugtebome

Elzabé de Bruyn het raad oor hoe om hierdie tyd van die jaar jou vrugtebome organies te benader. Luister:
Sien só om na die verskillende groente in jou tuin

Skakel Saterdae 07:00-10:00 in vir Saterdag Ontbyt saam met Charles.