Ma: ‘Kry hulp vir jou neurodiverse kind’

Yolanda Gani, ’n disleksie-spesialis, en ‘n plaaslike ma, Amanda Broodryk, is op ‘n missie op ouers en skole beter toe te rus in die ondersteuning van neurodiverse kinders, spesifiek kinders met ADHD, ADD, disleksie en ander leeruitdagings. “Moenie bang wees om vir jou neurodiverse kind hulp te kry nie,” sê Broodryk. Luister weer:
Hanteer eksamenstres beter met hierdie wenke

Die matriekeindeksamen het afgeskop, maar natuurlik is dit nie slegs gr. 12-leerders wat sukkel met eksamenstres nie. Penryn se maatskaplike werker, Christel van Tonder, sê dit is soms vir gr. 8- en gr. 11-leerlinge erger. Sy deel raad wat ook ouers kan help om hul kinders te ondersteun. Luister:
Sunbake ondersteun skole

Sunbake het al meer as 20 klaskamers verskaf aan skole landwyd.
Raad met disleksie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Protesteer só teen Bela-wet

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Ouers aangemoedig om kinders te registreer vir 2025-skooljaar

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Dink of Sink-debatskompetisie kring uit na Mpu

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Reggio Emilia-benadering werk vir Penryn

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Bela-vergaderings: Wat jy volgende kan doen

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
St Peter’s nuwe hoof: Zunelle De Ru streef na holistiese ontwikkeling

Skakel in op 100.5FM vir skolenuus uit die Laeveld.