Minister: Appèl teen mynaansoeke eindig by my

Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, sê na 100 dae in die amp dat hy aan die begin van sy termyn ‘n nuwe regsdepartement aangestel het om appèlle teen omgewingsimpakstudies wat deur die Departement Minerale en Petroleumbronne goedgekeur is vir mynaansoeke vinniger af te handel. Aucamp verduidelik sy departement raak eers […]
Kommer oor gebrek aan deursigtigheid met mynaansoek langs Kruger

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Tenbosch bring nuwe mynaansoek na wildtuin

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.