Ramaphosa besoek Nkomazi te midde van oorstromings
Nog weerwaarskuwings is uitgereik vir Limpopo en Mpumalanga te midde van voortgesette oorstromings. President Cyril Ramaphosa het Nkomazi-munisipaliteit gister besoek om die omvang van die skade wat deur die oorstromings veroorsaak is en die regering se reaksie daarop te bepaal. In Mpumalanga staan die dodetal op 20. In Limpopo is dit 18 met soektogte wat […]
LUR vergader met Nkomazi-boere oor veediefstal

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
ANC-aktivis in Schoemansdal geskiet en gewond

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Vermeende voertuigdiewe verskyn vandag weer in Nkomazi

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
ANC-raadslid in Nkomazi doodgeskiet

Pront en plaaslik: Sakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Twee leeus in Nkomazi toe fopnuus

Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Groepsgeweld eis nog drie in Nkomazi

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
DA vra beter instandhouding van ontspanningsareas vir inwoners van Nkomazi

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Nkomazi 400 hierdie naweek in Malelane

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Grondgrype in die kollig na oorstromings

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.