Nog twee verskyn in hof ween R113m bedrogsaak

Die twee uitstaande verdagtes in die R113 miljoen bedrogsaak in die Mpumalanga Onderwysdepartement het hulself gister en vandag aan die Valke oorgegee. Hulle was in die buiteland ten tyde van die operasie waartydens 38 verdagtes sedert Sondag in vier provinsies gearresteer is. Die saak hou verband met instandhoudingskontrakte by Mpumalanga-skole. Beide het reeds in die […]
Leerlinge hospitaal toe weens vermeende voedselvergiftiging

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Laerskool Laeveld-leerlinge terug skool toe

Pront, plaaslik en Afrikaans: Bly ingeskakel op 100.5FM.
Betalings aan studente in Rusland vorder

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.