Spertyd nader vir Mbombela se amnestieprogram

Huishoudings in Mbombela het slegs tot 15 Maart om aansoek te doen vir die munisipaliteit se skuldverligting-amnestieprogram. Phumula Mathebula gesels met Sonop Ontbyt. Luister:
Witrivier waterkrisis steek weer kop uit met mening

Witrivier se waterkrisis is terug. Die DA-raadslid, Rowan Torr, skryf dit toe aan ‘n mislukking van infrastruktuur. Hy gesels met 100.5FM. Luister:
Opdatering: Ingenieurs verlig druk op Senteeko-damwal maar waarskuwings bly in plek

Ingenieurs het ‘n nuwe sykanaal-oorloop geskep om die hoofoorloop te verlig van die Senteeko-damwal buite Barberton. Die wal van die dam in die Suidkaap-rivier dreig om in te gee. Volgens die De Kaap-waterraad sal die tweede oorloop druk verlig, maar die moontlikheid bly bestaan dat die damwal kan breek. Die Barbertonvallei en die boonste dele […]
Doen aansoek om amnestie by Mbombela

Hierdie onderhoud is betaal deur die kliënt.
Mbombela verduidelik skuldverligting-amnestieprogram

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.
Kommer oor finansiële krisis in Mbombela-munisipaliteit

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Krag na regeringsgeboue afgesny weens skuld aan Mbombela

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Opgradering aan Locostraat in Mbombela vorder

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Maak seker jou eiendom is korrek gewaardeer vir belasting

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Barberton het teen 2026 dalk weer sy eie munisipaliteit

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.