Plaaslike meesterspeler op pad na hokkiewêreldbeker

Carey Clarke van LVCC is een van drie Laevelders wat ingesluit is in die nasionale meesterspan vir die komende hokkiewêreldbeker. Sy gesels met die Middag Game Drive oor hoe sy die sport eers na skool begin beoefen het. Luister:

LVCC Rolbal vier 75 jaar

Rolbal geniet ‘n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem. LVCC se rolbalklub groei definitief en is vanjaar 75 jaar oud. Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons. Luister weer: As jy belangstel om dit te prbeer kontak Stan Stanton, LVCC Bowls-president, by 083-400-8612 of Charles Davies, LVCC-voorsitter, by 083-272-2456.

Netwerk rolbaldag by LVCC

Ons kon darem “Longest Game” wen vandag by die Kruger Lowveld Chamber of Business and Tourism en Buy Local Lowveld se rolbal- en netwerkgeleentheid by LVCC vandag!