Feed the Need se Kersfees-projek bars uit sy nate

Feed the Need se Kersfeesprojek het so gegroei dat hulle vanjaar vir meer as 1,200 behoeftige kinders Kersgeskenke kan gee. Lucille de Villiers en Crystal Joubert sê dit is alles deur die gemeenskap se ondersteuning moontlik gemaak. Luister:
White River Wander wil dorp as toeristebestemming groei

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Witrivier wil toerisme laat herleef

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.