Paaie, hekke, boskampe in Krugerwildtuin gesluit weens swaar reën

Die Krugerwildtuin vra besoekers om hul besoeke uit te stel na volgehoue swaar reën SANParke genoop het om boskampe, sekere toegangshekke en alle grondpaaie te sluit. Rey Thakhuli, die hoofbestuurder van kommunikasie en bemarking, sê toegang tot Skukuza is van Onder Sabie en Krokodilbrug afgesny. Die Krokodilbrughek word gemonitor en sal slegs gesluit word as […]
Bespreek vooraf vir besoek aan Krugerwildtuin

SANParke herinner dagbesoekers aan die Krugerwildtuin dat hekkwotas gedurende die feestyd geïmplementeer word om oorbevolking op paaie en by fasiliteite te verhoed. Om toegang te verseker, word besoekers aangeraai om vooraaanlyn te bespreek by sanparks.dot.org. Die administrasiefooi is R59 vir volwassenes en R29 vir kinders. Voorafbespreekte dagbesoekers kry voorkeur by die hek, solank hulle binne […]
Wildtuin vereer uitsonderlike prestaties

Uitsonderlike werknemers van die Krugerwildtuin is Vrydag vereer tydens die jaarlikse prestasietoekennings wat by die Nombolo Mdluli-konferensiesentrum gehou is. Dit is teen die agtergrond van SANParke se verbeterde prestasie vir die 2024/25-boekjaar, met ‘n 10% toename in inkomste tot R4,1 miljard. Albert Mkansi, Vusi Lubisi, Katekani Sibuyi en Nicolus Mathebula het die kollig gesteel […]
Departement sê Krugerwildtuin se naam bly

Die Department van Bosbou, Visserye en die Omgewing het bevestig dat geen naamsverandering vir die Nasionale Krugerwildtuin gemagtig is nie. Die amptelike naam bly onveranderd kragtens die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur: Beskermde Gebiede. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê daar is geen planne of versoeke om die reservaat se naam te verander nie. Sy […]
Krugerwildtuin teken rekordbywoning aan op Erfenisdag

Die Krugerwildtuin sê hy het op Erfenisdag gister, wat saamval met Nasionale Parkeweek, ‘n rekordbywoning aangeteken.
EFF wil Krugerwildtuin se naam verander

Die EFF wil die Krugerwildtuin die Skukuza Nasionale Park herdoop.
Ouers eis skadevergoeding na luiperd seuntjie (2) dood

Courtney Ntimane was 30 maande oud toe die luiperd hom in die kamp aangeval het.
Stroper geskiet en gearresteer in Krugerwildtuin

Die verdagte is met twee renosterhorings in sy besit gevind.
Besoek Krugerwildtuin volgende week gratis

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
SANParke vier parkeweek vanaf 22 September

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.