“Sew and knit” vir Childline

Childline Mpumalanga benodig sagte troos speelgoed vir die kinders wie hulle bystaan. Hulle nooi naaldwerkers om bydraes te maak. Benita Nel vertel hoe die kompetisie werk. Luister weer:

Roman’s Pizza Pie-kompetisiewenner aangewys

Marius Burger Lourens was die wenner vandag van Roman’s Pizza se Pizza Pie-kompetisie. Sy opponente was gedug met JC Vermeulen en Susan Jordaan as ons ander finaliste weens hul heerlike pizza-skeppings.