Drie wat oud-onderwyseres glo vermoor bly in aanhouding na hulle borgaansoeke laat vaar

Die afgetrede onderwyser van Nelspruit, Karin van Aardt, se drie vermeende moordenaars het Vrydag in die Bishop Lavis-landdroshof hul borgtogaansoeke laat vaar. Ndiyabulela Vayi, Thando Nkolongo en Yamnkela Mdunyelwa het Dinsdag reeds op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede verskyn. Die staat voer aan die drie het twee weke tevore Van Aardt in […]
Karin van Aardt se vermeende moordenaars doen Vrydag aansoek om borgtog

Die saak teen Karin van Aardt se drie vermeende moordenaars is vanoggend in die landdroshof in Bishop Lavis tot Vrydag uitgestel vir ‘n borgtogaansoek. Ndiyabulela Vayi, Thando Nkolongo en Yamnkela Mdunyelwa het op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede verskyn. Die 64-jarige afgetrede onderwyseres is verlede Vrydag vermoor kort na sy en haar […]
Nog arrestasies gemaak na moord in Kaap op Nelspruit-vrou

‘n Addisionele twee verdagtes is volgens berigte in hegtenis geneem weens die moord op Karin van Aardt in Kaapstad. Netwerk24 berig ‘n bron het bevestig dat nog twee mans in Langa aangekeer is sedert die arrestasie van die eerste verdagte gister. Arrestasie gemaak na moord in Kaap op Nelspruit-vrou, 11 Desember, 08:59 ‘n Verdagte is […]