Ereveldwagters vier wildtuin se 100ste
Die SANParke Ereveldwagters Laeveld ondersteun reeds sedert 1964 die Krugerwildtuin se werksaamhede. Op die vooraand van die ikoniese park se 100ste verjaarsdagviering, gesels Jacques Malan met Laeveld Brunch. Luister:
Sonop gaan Bos met strikke in die wildtuin

100.5FM: Jou familieradio.