Arrestasies gemaak tydens ontwrigtende operasies in Pelgrimsrus

Sestien verdagtes is Maandag en Dinsdag in hegtenis geneem tydens ‘n operasie wat onwettige mynbou in Pelgrimsrus geteiken het. Volgens die Mpumalanga polisie is onwettige mynboutoerusting ook gevind tydens die ontwrigtende operasies by Majacks informele nedersetting. Die verdagtes staan tereg op aanklagte van oortreding van die Immigrasiewet, besit van onwettige sigarette asook besit van gouddraende […]
Polisie vier Vala Umgodi suksesse

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mpumalanga departementshoof op spesiale verlof geplaas

Luister meer nuus op jou radio.