NHS se Skouspel 2021 eersdaags virtueel op die planke

Hoërskool Nelspruit (NHS) se revue het al ‘n jaarlikse hoogtepunt geword op die kalender in die Laeveld. Dit kon nie verlede jaar plaasvind nie, en daarom is besluit om Skouspel 2021 vanjaar ‘n bietjie anders te benader. Weens Covid-19-regulasies kan ‘n gehoor nie toegelaat word nie en die vertoning sal slegs vir een aand, op […]
Nelspruit se hoofleiers vir 2021/22 aangekondig

Hoërskool Nelspruit se hoofleiers vir 2021/22 is gister aangekondig. Die dux’e is Paul Harley en Rhodé Nel. Die adjunk dux’e is Wilmien van der Merwe, Berna Kok, Jomarié du Toit, Dina Grimbeek, Larise Combrink, Joshua Devine, Wynand Loubser, Hannes Feuth, Conrad Joubert en Wikus van Biljon. Rhodé is ‘n kranige atleet en hokkiespeler en Hannes […]
Hoërskool Nelspruit skop skooljaar op hoë noot af

Luister meer op 100.5FM.
NHS verkies nuwe beheerliggaam

Luister meer op 100.5FM.
NHS se klas van 2020 gegroet

Luister meer op 100.5FM.
Mnr. en Mej. NHS aangewys vir 2020

Luister meer op jou radio.
Hoërskool Nelspruit se leiers kyk terug op 2020

Luister meer by 100.5FM.