Atletiek: Nellies ding Woensdag met top groot honde mee

Hoërskool Nelspruit (NHS) neem vanjaar deel aan die A-bond van die Super Interhoër. Die skool se atletiek-hoof, Anica Cilliers, gesels op die vooraand met die Middag Game Drive. Luister weer:
Wêreldradiodag

Ons vier Wêreldradiodag by Hoërskool Nelspruit. Bly ingeskakel op 100.5FM saam met Sonop Ontbyt en Laeveld Brunch wat regstreeks uitsaai!
NHS weer Mpumalanga se topskool

Hoërskool Nelspruit (NHS) is weer as die topskool in Mpumalanga aangewys na die bekendmaking van die 2025 matriekuitslae. “Ons leer kinders om te droom met hul oë oop,” sê Ferdi van Wijk (akademiese hoof) en Bertus Steyn (adjunkhoof) aan die Middag Game Drive. Luister:
Nelspruit se Para-atlete skitter by SA’s

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
NHS groet hoof Johan Hattingh

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Vuurwarm atletiek in versengende hitte by NHS Interhuis

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Hoërskool Nelspruit verwelkom nuwe rugbyspesialis

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
NHS weer Mpumalanga se topskool

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Nellie reik vir sterre na sukses in LA

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
NHS rugbyspelers eindig 2024 op hoë noot

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.