Damprook net so sleg soos rook sê kennerDie passiewe “rook” van damprook is volgens kenners net so skadelik as die van tabakprodukte.