Opdatering: Soektog na vermiste seun gestaak

Die familie van die vermiste Rikus Kylander (18) van Krugersdorp het aangekondig dat die soektog na hom afgelas is. Hy het op 18 Desember in Mosambiek vermis geraak terwyl hy saam met vriende by Ponta do Ouro gesnorkel het. Sedertien is daar onderverpoods uit die lug, op die grond en in die water na hom […]
Soektog duur voort na vermiste 18-jarige wat snorkel in Mosambiek

Die soektog na Rikus Kylander, ‘n 18-jarige matrikulant van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, wat Donderdag by Ponta do Ouro in Mosambiek vermis geraak het, gaan voort. Dawn Gounden van Renegades Search & Rescue deel die besonderhede.