Uitdagings en vooruitgang in die soeklig by KLCBT-konferensie

Die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) het Woensdag en Donderdag sy hoogs suksesvolle jaarlikse konferensie aangebied met insiggewende sprekers en uiters relevante aanbiedinge. Die eerste dag in Witrivier het gefokus op toerisme en gister was sake, ontwikkeling, en die Nkomazi Spesiale Ekonomiese Zone, onder die loep. Luister weer:
‘Leierskap is om mense saam met jou te neem’

Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Mabunda: ‘SA ‘n kruitvat weens hoë werkloosheid’

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
David Mabunda verkies tot nuwe KLCBT-president

Bly ingeskakel op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.