Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het. Afrigters Jimmy Stonehouse en Corné Steenkamp gesels met Sonop Ontbyt. Luister weer:
Curriebeker-eindstryd: Pumas hou nabetragting

Skakel in op 100.5FM vir nuus uit die Laeveld.
Airlink verbyvlug vir Curriebeker-finaal beplan

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Curriebeker-eindstryd: ‘Enigiets kan gebeur’

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.