Brondal-storm rig groot skade aan

Boere in die Brondal-area het groot skade gely toe ‘n groot storm hulle twee dae na Kersfees getref het. Marinda van den Bergh sê hulle het sowat die helfte van hul neutoes aan die hael verloor. ‘n Massiewe boom het ook op haar suster, Veronica Neethling, op die Plaas Soete Inval, se huis se dak […]
hof stuur 34 ongedokumenteerde mense drie maande tronk toe

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Soektog afgelas na Brondal-plaasaanval

Die soektog is afgelas na verdagtes wat vanoggend ‘n boer en sekuriteitswag tydens ‘n plaasaanval in die Brondal-omgewing geskiet het. Die voorval het in die omgewing van 07:00 plaasgevind. Daar is na vermoede drie verdagtes en hulle is swaar gewapen. Leonard Theko*, een van die beamptes wat eerste gereageer het op die noodroep, is twee […]