Back up Stephan!

Stephan Potgieter word beskou as ‘n plaaslike held wat altyd gereed is om ander te help en by te staan. Hy het drie dae gelede ‘n hartaaval gehad en benodig nou ander se hulp. Sy vrou, Janine Marais, gesels met 100.5FM. Luister weer: Ondersteun die veldtog hier: Back up Stephan!
Jongman verplaas vir spesialis-rehabilitasie met gemeenskap se ondersteuning

Tristan Jansen van Vuuren (20) is vandag vanuit Rob Ferreira-hospitaal oorgeplaas na M-Care om spesialis-rehabilitasie te ontvang, na hy amper drie weke gelede in ‘n baie ernstige motorongeluk ‘n traumatiese breinbesering opgedoen het. Sy ma, Amelia Swart, sê dit is alles te danke aan die gemeenskap wat hul BackaBuddy-veldtog ondersteun. Die botsing het die middag […]
Help Baba Caleb op sy reis na heling

Kort na Baba Caleb se geboorte op 25 Junie het sy ouers ‘n hartverskeurendste diagnose ontvang: Hemimegalencephaly (HME). Dit is ‘n uiters skaars en ernstige breintoestand waar een kant van die brein abnormaal groei. Dit veroorsaak onbeheerbare epileptiese aanvalle. Sy ma, Lara van Wyk, verduidelik die toestand. Luister: Vind die BackaBuddy-rekening hier: Help Baby Caleb […]
Baba Geraldine eindelik weer tuis

Geraldine Caldwell is in Junie vroeggebore. Sedertien is drie gaatjies in haar hart ontdek.
Twee maande oue baba Geraldine benodig nog hartchirurgie

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Gemeenskap ondersteun Angie vir nodige behandeling

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.