Interhoër 2023: Lowveld High slyp hul tande

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Interhoër 2023: Lydenburg vanjaar die gasheer

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Laerskool Malelane vernuwe op 75 jaar

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Flamboyant gasheer vir groot atletiek

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Jong vyfkampatlete maak die Laeveld trots in Madeira

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Twee Nellies op pad na die Afrika-Spele in Mauritius

Skakel in op 100.5FM.
Nellies-atlete skitter by nasionale byeenkomste

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
NHS atletieksterre skitter by Super Interhoër

Ashley Erasmus het rekords laat spat in die gewigstoot en skyfwerp om haar posisie as die land se beste o.17- veldatleet te bevestig.
NHS-atlete oorgehaal vir puik seisoen

Die rekords het weer gespat by Hoërskool Nelspruit se interhuis atletiekbyeenkoms Donderdag, 20 Januarie. Elf interhuis-rekords is verbeter en drie Nellies-rekords. SA-kampioen Ashley Erasmus (o.17) het Shana Scott se vorige skyfwerp-rekord van 32,67 m na 47,17 m verbeter. Sy het volgens ASA se 2020-tabel die maksimum van 1 000 punte gekry vir die skyfwerp sowel […]
Nellie-atleet laat nasionale rekords spat

Juané le Roux, ‘n gr. 8 para-atleet van Hoërskool Nelspruit, het Saterdag tydens ‘n atletiekbyeenkoms in Boksburg drie allemintige nuwe Suid-Afrikaanse rekords in die F46-klas vir dogters o/14 opgestel. In hierdie klassifikasie het atlete ‘n enkele amputasie bo of onder die elmboog. Juané het die gewigstoot-rekord verbeter van 2,4 m na 12,34 m. In skyfwerp […]