Afritasties: ‘Ek kan lees’

Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die “Ek kan lees”-projek. Luister weer: Sien meer: 

ATKV-kuieraand maak terugkeer na grendeltydperk

Die plaaslike Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se gereelde kuieraande maak aan die einde van Oktober ‘n terugkeer na die grendeltydperk. Die organisasie beywer hulle daarvoor om die taal te bevorder en sal op 30 Oktober saamkuier by Mbombela-stadion. “Ons is almal lief vir ons taal,” sê Anita Hitge, ondervoorsitter van die plaaslike tak. “Ons […]