Dancing Queens bring Flashback tot lewe

Die Dancing Queens se jaarlikse konsertreeks ten bate van welwillendheid vind weer die einde van die maand plaas. Angela Kent en Donna James het vir Sonop Onbyt meer vertel meer oor dié gemeenskapsprojek wat vanjaar Feed the Need baat. Luister hier:
Dancing Queens fokus op danstreffers uit die verlede vanjaar

Witrivier se Dancing Queens keer terug na die planke met Flashback: Big Hit Dance Experience 30 Julie tot 1 Augustus. Vanjaar is dit ten bate van Feed the Need. Angela Kent vertel hoe vanjaar se produksie verskil van vorige jare. Luister hier:
Dancing Queens dans vir goeie doel

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.