Jongman verplaas vir spesialis-rehabilitasie met gemeenskap se ondersteuning

Tristan Jansen van Vuuren (20) is vandag vanuit Rob Ferreira-hospitaal oorgeplaas na M-Care om spesialis-rehabilitasie te ontvang, na hy amper drie weke gelede in ‘n baie ernstige motorongeluk ‘n traumatiese breinbesering opgedoen het. Sy ma, Amelia Swart, sê dit is alles te danke aan die gemeenskap wat hul BackaBuddy-veldtog ondersteun. Die botsing het die middag […]