Skryf hierom in vir Mev. Mpumalanga

Inskrywings het geopen vir vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie en sluit eersdaags. Zahné Botha en Amelia Roux gesels met die Middag Game Drive. Luister hier:
Ontmoet Provincial Mpumalanga MS-wenner, Amelia Roux

Die deelnemers aan vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie het soos sussies geword sê die Provincial Mpumalanga MS-wenner, Amelia Roux. Sy gesels met die Middag Game Drive oor die wonderlike – en soms stresvolle – reis wat ten doel het om terug te gee aan die gemeenskap. Luister hier: