Ruben Roos: ‘Die lewe is ‘n lied’

Die plaaslike musikant Ruben Roos het onlangs sy jongste enkelsnit, Die lewe is ‘n lied vrygestel. Hy gesels met die Middag Game Drive. Luister hier:
Geraas: ‘n Ode aan ADHD

Die plaaslike rocker en radio-omroeper Coenie Naudé se jongste enkelsnit klink soos niks wat jy al uit sy pen gehoor het nie. Geraas word môre amptelik vrygestel. Hy gesels met Sonop Ontbyt. Luister:
‘Engel daarbo’ ‘n eerste in Afrikaans vir Lanie Rischmüller

Die veelsydige Lanie Rischmüller is nuut op die Country-toneel as liedjieskrywer en sangeres maar maak spoedig opgang. “Engel daarbo” is die eerste Afrikaanse enkelsnit wat sy vrystel. Luister hier:
Pieter Rischmuller stel ‘Duits-Wes Vastrap’ vry

Pieter Rischmuller wil musiek maak waarop hy verlief is. Hy is terug met ‘n DJ Ossewa-styl enkelsnit, Duits-Wes Vastrap en werk aan vollengte Afrikaanse en Country albums vanjaar. Hy gesels met die Middag Game Drive. Luister weer:
Coenie Naudé stel ‘In jou lig’ vry

Die plaaslike rocker, Coenie Naudé, stel na ‘n ruk weer nuwe musiek vry en ons is saam met hom opgewonde. Sy jongste enkelsnit, In jou Lig, het Vrydag die lig gesien. Hy gesels met Sonop Ontbyt. Luister:
Kris Ray stel eerste album bekend

Die plaaslike musikant, Kris Ray, het Vrydag amptelik sy eerste album vrygestel. Hy het met die Middag Game Drive gesels oor My hart in Afrikaans. Luister:
Charles Gentle tree op by Vlammiefees

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Luister: Koos Kombuis kuier by 100.5FM

Koos Kombuis is op 70 ‘n legende in die Afrikaanse musiekbedryf. Hy tree op in die Laeveld en kuier by ons in die ateljee. Luister:
Die kuns van liedjies skryf

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Kris Ray: Onafhanklike lekker luister musiek

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.