10 maande
Ekom waarsku oor ‘n hoë moontlikheid van beurtkrag die naweek, ná meer as 10 maande se ononderbroke kragtoevoer. Weens gebreekte eenhede en noodsaaklike herstelwerk raak noodreserwes min, en tot fase 4-beurtkrag kan oor die naweek nodig wees. Die Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die somervooruitsigte bly onveranderd en Eskom hou die situasie fyn dop: Luister: Sien […]
-
Pages