Die Springbok-slot Eben Etzebeth kan ʼn lang skorsing verwag na hy ‘n rooikaart gekry het in Saterdag se oorwinning van 73-0 oor Wallis .
Red Bull-renjaer Max Verstappen het die Katar Grand Prix gewen om te verseker die bestuurderskampioenskap word die komende naweek in die seisoen se laaste wedren in Abu Dhabi bepaal.
Die Springbok-sewespan het vyfde gekom by die Dubai-sewes.
Sport-foendie, Anton van Niewenhuizen, gesels met Laeveld Brunch.
Luister: