Sporadiese koue tot Aug. in Laeveld verwag

Bly ingeskakel op 100.5FM vir uurlikse weervoorspellings.
Sporadiese koue tot Augustus in die Laeveld verwag

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) sê afwisselende temperature en sporadiese koue sal tot Augustus in die Laeveld voorkom.
Volgens ‘n weervoorspeller, Wayne Venter, behoort die huidige koue môre op te klaar, maar ‘n sterk kouefront bereik volgende week weer die Kaap.
Normale temperature en dae wat dit koud gaan wees sal vir ten minste ‘n maand voortduur.
Luister hier:

SatelLietbeeld vanoggend.

Sien ook: Afsnylaagtepunt bring ysige weer