SPAR Wedloop vir Vroue Saterdag in Mbombela

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Grip survival 101 / SPAR Wedloop vir Vroue

Die SPAR Wedloop vir Vroue vind Saterdag in Mbombela plaas.
Dit is ten bate van vroue, en die hoof begunstigde is vanjaar die Greater Rape Intervention Programme (GRIP).
Tarryn Lokotsch, uitvoerende beampte, vertel vir Andri wat dit vir hulle beteken.
Luister hier:

Jy kan vandag en môre steeds inskryf om deel te neem aan die Wedloop vir Vroue by Mbombela-stadion.
Jy kan ook onder Radio Laeveld 100.5FM se naam inskryf om donasies aan GRIP te verdubbel.
As jy nie kan deelneem nie, ondersteun steeds die dag saam met jou gesin.
Daar sal kosstalletjies wees en regstreekse vermaak deur o.a. Mathew Gold en Majozi.
Luister ons weeklikse podcast met GRIP hier: GRIP Survival 101: Ep. 7