100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Sonop gaan Bos saam met reptielkenner

Written by on July 3, 2024

Johan Marais, die uitvoerende beampte van die Afrika Slangbytinstituut, is ook ‘n kranige fotograaf wat boeke oor reptiele saamstel.

Sy jongste is “Snakes and reptiles of the Kruger”.

“Elke dier het sy plek in die natuur as deel van die groter prentjie en dit is ‘n ongelooflike groot skade wanneer hulle uitgewis word, maak nie saak wat dit is nie.”

Luister weer:

Foto: Tracks4Africa

Sien ook: Adjunk mik vir verbeterde gemak van sake doen


×